LEES: Amos 4:11-13
“…..maak jou klaar om jou God te ontmoet, o Israel!”
`n Myner in die Suide van Engeland, op pad werk toe, loop een aand by `n kerk verby. Hy gaan in. Die prediker preek oor die heiligheid van God en die aaklige lot van iemand wat nog nie sy saak met God uitgemaak het nie en skielik tot sterwe moet kom. “He begged his hearers to ask themselves the question: ‘Am I ready to meet God?” “Antwoord dit nóú, dring hy by hulle aan. Dit is nou die regte tyd. Dis `n goeie geleentheid. God is nou gewillig. Hy roep jou. Jy is nou `n lewende mens. “Tomorrow it might be too late.”
Die boodskap raak die myner se hart. Hy weet hy is nie reg om God te ontmoet nie. Hy leef `n onverskillige, goddelose lewe. Maar hoe vind hy vrede met God? So bekommerd in sy gewete is hy, dat hy wag tot die kerk leegloop en toe gaan praat hy met die dominee. The faithful man of God tried to lead him toe the Saviour: “He is your peace.” `n Uur gaan vereby, maar die man kan nie rus vir sy siel kry nie. Die dominee sê: “Dit is laat. Gaan huis toe en in jou kamer bid jy en soek die Here.” “Nee,” sê die myner, “asseblief, bly nog `n rukkie ek moét dit vanaand uitmaak. Weer vertel die dominee vir hom, hoe Jesus vir sy sonde gesterf het en hy moet die redding in die geloof net aanneem.” Hulle bid weer. “The minister grew more and more troubled. ‘I must go,’ said he with reluctance, “it wil soon be morning. Go home; tomorrow night here is a meeting here; maybe you will find peace then.’” Laat soos dit reeds is, voel die dominee hy kan die man nie net wegstuur nie. “Sir!’ said the poor man. “I cannot leave this room till I find peace. Tomorrow it may be too late and I may be in hell, It must be settled tonight.” Weer gaan die dominee oor die hele weg van saligheid en die myner hang aan sy woorde. Met snikkke en trane breek die lig vir hom deur. “I see it,’ he cried, ‘my peace has been made wih God. It is settled. I must thank God for it. I do! Praise His Name! It is settled.” Weer bid hulle saam en dank God vir sy genade en nabyheid.
Die volgende dag gaan die myner soos gewoonlik werk toe. Hy stap alleen af in `n nou gangetjie ondergronds om gereedskap te gaan haal. `n Groot rots breek los en saam met `n massa los rotse begrawe die hoop grond hom. Uit genade, en met die hulp van `n getroue dienskneg van die Here, is hy net betryds gered.
“Here, vandag soek ek U. Red my!”